
Wayne & Lizelle - Wedding 4 February 2012 - Green Leaves
Such a beautiful young couple! Lizelle and Wayne waited long for this day and it was perfect.
If it was a few degrees cooler it still would have been lovely, but atleast it didn't rain!
Julle was altwee so gemaklik en spontaan voor die kamera! My werk was baie maklik, maar julle gaan 'n moeilike tydjie hê met fotos kies vir die boek!
Om 'n paar te kies vir die blog was klaar onmoontlik :)
Ek en Coenie het 'n lekker (warm) dag gehad saam met julle, en mag julle net baie gelukkig wees in die jare wat voorlê!





