Adele Kok Photography

ADELE KOK PHOTOGRAPHY & MAKE-UP

photo-spotlight makeup_spotlight contact-spotlight

Adele Kok Photography :: Home

Elsje-Andre-Diamond-Hill-blog

André & Elsje- Wedding 14 January 2012 - Diamond Hill

Elsje and André are two amazing people to work with. They were so excited about their wedding day and it was such a pleasure to be a part of their day.

Julle was opgewonde en ontspanne, selfs met die perde wat nie altyd maklik is nie!

Ek was mal oor julle saal dekor en klein details wat julle in die dag ingebring het. Dit was Diamond Hill, maar met iets anders!

Ek glo dat julle nog baie jare gelukkig saam sal wees en dat die liefde wat julle vir mekaar het elke dag sal groei.

Read more...
   
Dalene-Preggie-blog

Fun Pregnancy shoot - My beautiful sister Dalene, and hubby Werner

While on family vacation over Christmas we decided to take some fun preggie photos of Dalene and Werner.

Hulle seuntjie kom vroeg in Februarie en dan is ek 'n regte Tannie! yippee!!

Binnekort volg fototjies van Ewan!

Read more...
   
Wendy-Gerrie-blog

Gerrie & Wendy - Wedding 17 December 2011 - Tres Jolie

What a friendly and cheerful wedding! The people, decor and atmosphere was lovely and it was a thoroughly enjoyable day.

Wendy jy is 'n sprankelende mens en jou troue het so mooi by jou gepas.

Julle het baie moeite in die dag ingesit en dit was verseker die moeite werd!

Mag julle 'n baie lang en gelukkige lewe saam hê met die vrolikheid wat ek op julle troue gesien het!

Read more...
   
Ray-Karien-Galagos-blog

Ray & Karien - Wedding 11 December 2011 - Galagos

I don't think I have seen a bride as relaxed on her wedding day as Karien. She was just beautiful, and such a natural in front of the camera.

Ray,  thanks for smiling when I asked you to! I think you looked relaxed but felt nervous, only until you saw Karien!

Julle is baie oulike mense en ek het die dag saam met julle geniet.Dankie ook vir julle sagte, vriendelike manier waarop julle ons hanteer het.

Die weer het toe sommer ook mooi saamgespeel vir 'n perfekte, sprokiesdag!

Read more...
   

Page 1 of 23

  • «
  •  Start 
  •  Prev 
  •  1 
  •  2 
  •  3 
  •  4 
  •  5 
  •  6 
  •  7 
  •  8 
  •  9 
  •  10 
  •  Next 
  •  End 
  • »